Apartheidshuwelik blom nóg na 33 jaar, ’n onderhoud met skrywer Carla van der...
Titel: Waar oos en wes ontmoet Skrywer: Carla van der Spuy Uitgewer: Naledia ISBN: 9781067234409 Carla van der Spuy is reeds ’n gevestigde naam in die joernalistieke wêreld, met ’n loopbaan wat oor 50...
View ArticleLeesstof vir die skoolvakansie! Speurhond Willem in Japan: ’n onderhoud met...
Boekomslag: NB-Uitgewers Speurhond Willem in Japan Elizabeth Wasserman Tafelberg Uitgewers ISBN: 9780624095101 Elizabeth Wasserman praat met Naomi Meyer oor Elizabeth se jongste boek, Speurhond Willem...
View ArticleStefaans Coetzee gesels met Louise Viljoen oor Toevlug
Titel: Toevlug Skrywer: Louise Viljoen Uitgewer: Luca, 2024 ISBN: 9781779880185 Louise, eerstens baie geluk met jou nuutste boek, Toevlug. Wanneer en hoe het jy tot bekering gekom? Ek het in ’n...
View ArticleEen voet innie kabr: ’n onderhoud met Gaireyah Fredericks
Die Eugène Maraisprys vir Prosa is vanjaar aan Gaireyah Fredericks vir Een voet innie kabr toegeken. Tasneem Daniels gesels met haar: Die Kaapse Muslim-stem in kuns en vermaak groei omtrent op ’n...
View ArticleFanie os oppie jas: ’n onderhoud met Fanie van der Merwe
Fanie os oppie jas deur Fanie van der Merwe (Naledi, 2024) Louise Viljoen het die geleentheid gehad om vir Fanie van der Merwe, die skrywer van die enig-in-sy-soort reisboek getiteld Fanie os oppie jas...
View ArticleReading for comprehension deur Michael le Cordeur: ’n onderhoud
Foto van Michael le Cordeur: verskaf; prent van boekomslag: Naledi Reading for comprehension Michael le Cordeur Naledi ISBN: 9781067234515 ........ Ons almal wil hê ons kinders moet beter lees, maar...
View ArticleLees en kyk met begrip vir Afrikaans Huistaal-leerders in graad 7: ’n...
Prent (links): Canva; boekomslag: https://www.nb.co.za/en/view-book/?id=9781776073757 Lees en kyk met begrip: Graad 7, Afrikaans Huistaal Aletha de Klerk Best Books ISBN: 9781776073757 ........ En...
View ArticleAn interview with Karina M Szczurek from Karavan Press
Stefaans Coetzee sent Karina M Szczurek a number of questions. Karina M Szczurek, could you please introduce yourself in a few sentences for our readers? Polish by birth, Austrian by citizenship and...
View ArticleStefaans Coetzee in conversation with Joanne Hichens
Photo credit: Monica Dart Stefaans Coetzee sent Joanne Hichens a number of questions. Joanne, could you please introduce yourself in a few sentences for our readers? I am an editor and writer. I live...
View ArticleLigstrale van hoop deur Veronique Joseph: skrywersonderhoud en persoonlike...
Foto’s van omslag en skrywer: verskaf Ligstrale van hoop Veronique Joseph Beskikbaar by Amazon en op Kindle ASIN: B0F3TRXS2N Yolanda du Toit praat met die skrywer van Ligstrale van hoop en deel daarna...
View ArticleShort.Sharp.Stories anthology Power: interview with Athol Williams, author of...
Photo of Athol Williams: provided; picture of anthology’s cover: https://joannehichens.com/anthologies/ Short.Sharp.Stories is a platform showcasing established and emerging South African short story...
View ArticleShort.Sharp.Stories anthology Power: interview with Vuyokazi Ngemntu, author...
Picture of Vuyokazi Ngemntu: provided; picture of anthology’s cover: https://joannehichens.com/anthologies/ Short.Sharp.Stories is a platform showcasing established and emerging South African short...
View ArticleEendag is te ver: ’n onderhoud met Jaco Strydom
Eendag is te ver Jaco Strydom Lux Verbi ISBN: 9780796323552 Jaco Strydom praat met Naomi Meyer oor wie hy is en oor sy boek Eendag is te ver. Jaco, jy is dalk bekend as ’n soort hippie-dominee. Waar...
View ArticleHoe haal ek nou asem?: ’n onderhoud met Cliffordene Norton
Boekomslag: LAPA; foto van Cliffordene Norton: Menán van Heerden Hoe haal ek nou asem? Cliffordene Norton Uitgewer: LAPA ISBN: 9780637008044 Cliffordene Norton praat met Naomi Meyer oor Cliffordene se...
View ArticleFrancois Verster praat met Naomi Meyer oor sy jongste boek, Ill at ease.
Francois, jy is die skrywer van omtrent tien boeke – of hoeveel? Vertel ’n bietjie van ’n paar van hulle – persoonlike hoogtepunte as jy wil. Dis werklik ’n “mixed bag”, en so sal dit altyd wees –...
View Article