Quantcast
Channel: Skrywersonderhoude - LitNet
Browsing index pages (879 articles)
↧

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Van "tosselvin" tot Metamorfose: Peter Constantine in gesprek met Ilse van...

Ilse van Staden het met haar debuutbundel, Watervlerk (2003), dadelik ’n eie plek in die Afrikaanse digkuns ingeneem. Die bundel is met sowel die Eugène Marais-prys as die Ingrid Jonker-prys bekroon,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Barrett se ruimtereis deur Chareldine van der Merwe bekendgestel

René Arendse en Chareldine van der Merwe (Foto: Marzahn Botha) Titel: Barrett se ruimtereis Skrywer: Chareldine van der Merwe Turksvy Publikasies ISBN: 9781066579471 Kleinkind is ouma se hoofkarakter...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Spiraal: ’n onderhoud met Margaret Cordier-Biermann

Jou tweede digbundel Spiraal het onlangs verskyn en is op 18 September 2026 in Pretoria bekend gestel. Veels geluk daarmee! Vyf jaar gelede toe jy met Buigbreek gedebuteer het, het jy ’n ander naam...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sy wat wil dien: ’n onderhoud met Arina Jooste

Titel: Sy wat wil dien – van kaalvoet plaaskind, soldaat, soldaatvrou, ma, mama ranger tot veteraan Skrywer: Arina Jooste Uitgewer: Rockhopper Books Naomi Meyer praat met Arina Jooste oor Sy wat wil...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Die geskiedenis van braaibroodjies onthul

Frans de Villiers, ’n Stellenbosser wat op Somerset-Wes as bemarkingshoof werk, maar heimlik ’n geesdriftige kosliefhebber is, het ’n reusetaak agter die rug: Hy het die geskiedenis van braaibroodjies...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Scorpio rising: an interview with Deon Meyer

  Photograph of Deon Meyer: Will Punt Peartree Photography Naomi Meyer talks to Deon Meyer about Deon’s new publication, Scorpio rising. Deon, you did not start out as a writer of crime fiction, but as...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mike Nicol, die man agter die woorde

Daar is ’n muur in die skrywer Mike Nicol se ou studeerkamer wat eens met verwerpingsbriewe behang was. Oor Zoom wys hy dat die briewe klein was, skaars groter as die palm van sy hand. Daar was...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Manage your money like a f*cking grownup: an interview with Sam Beckbessinger

Book cover and picture of Sam Beckbessinger: Jonathan Ball Manage your money like a f*cking grownup Sam Beckbessinger Jonathan Ball SKU 9781776194766 Sam Beckbessinger talks to Naomi Meyer about Manage...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Inter-review with Karl Luntta, writer of What the trumpeter said and other...

What the trumpeter said, Karl Luntta, published in South Africa by Botsotso, ISBN: ISBN: 9780639886732   Elsibe McGuffog talks to Karl Luntta about his book What the trumpeter said and other stories....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Copyright for writers: A practical guide by Owen Dean and Leslie Downie – an...

  Pictures of Owen Dean and Leslie Downie: provided; cover of book: Juta Publishers Copyright for Writers: A Practical Guide Owen Dean & Leslie Downie Juta Publishers ISBN: 9781485156628 Owen Dean...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oscar Pistorius: The big lie and the right to a fair trial – ’n onderhoud met...

Foto van Chris Marnewick vir doeleindes van onderhoud verskaf; boekomslag: Naledi Oscar Pistorius: The big lie and the right to a fair trial Chris Marnewick Naledi ISBN: 9781997476443 Carla van der...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mphuthumi Ntabeni speaks to Krystle Zara Appiah

Mphuthumi Ntabeni speaks to Krystle Zara Appiah, a Scottish-born novelist of Ghanian-born immigrants now living in London. Her debut novel was Rootless. Her second novel, Half lives, is the subject of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In gesprek met Stephan van Staden oor sy bundel Digters is stigters: ’n...

Stephan, jy woon en werk in Switserland. Hoekom dig jy in Afrikaans? Alhoewel ek ook in ander tale gedigte skryf, is Afrikaans vir my spesiaal – dit is my moedertaal. In gedigte druk ’n mens heelwat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Translating Swiss theatre in apartheid South Africa deur Paula Fourie: ’n...

Boekomslag: Boydell Press; foto van Elsje en Paula Fourie: ©Paula Fourie Paula Fourie, skrywer van Translating Swiss theatre in apartheid South Africa, is in hierdie tweetalige onderhoud in gesprek met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

A better future is worth fighting for: Zeenit Saban-Jacobs speaks with David...

Zeenit Saban-Jacobs’s Palestinofication (Botsotso) is a chapbook consisting of ten prose poems and ten colour photographs. In the words of Saban-Jacobs, “it is an attempt to combine moral outrage with...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die lewe is nie ’n resepteboek nie: Zelda Bezuidenhout gesels met Gerrit...

Dis kort voor noen op ’n knieserige Juliedag. Ek wag met afwagting in die Chardonnay Deli in Kalkbaai. Die volgende oomblik bars die deur oop met baie energie en klokkies en klingels. Dis Walter die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wat die witbors wou sê: ’n onderhoud met Elmarié Dercksen

Foto van Elmarié Dercksen: ©Izak de Vries, 2026 Wat die witbors wou sê Elmarié Dercksen LAPA Penguin Random House South Africa ISBN: 9781779860408 Naomi Meyer praat met Elmarié Dercksen oor Elmarié se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Van Oekraïne tot Iran: ’n onderhoud met Evert Buurman

Boekomslag: Naledi; foto van Evert Buurman: verskaf. Titel: Van Oekraïne tot Iran: reisverhale met ’n lag en ’n traan Skrywer: Evert Buurman Uitgewer: Naledi, 2026 ISBN: 9781997476061 Evert Buurman se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Staan op vir die Six: ’n onderhoud met Celeste Slabber-Loriston

Foto van Celeste Slabber-Loriston: verskaf en verskyn met toestemming; foto van boekomslag: Jonathan Ball. Naomi Meyer vra Celeste Slabber-Loriston oor haar Staan op vir die Six, wat onlangs by...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Padkos en Padlangs: ’n onderhoud met Yolandi Claassens

Naomi Meyer praat met Yolandi Claassens oor die boeke wat Yolandi self publiseer. Wat is jou agtergrond? Ek is gebore en het grootgeraak op die plattelandse dorpie Beaufort-Wes. Dit is ook hier waar...

View Article
Browsing index pages (879 articles)